Mark's
Framing
Raam jou kwalifikasie met trots by
Mark Purnell, ononderhandelbaar
jou voorste raammaker

Terug na Mark se tuisblad

Na jare se studies en harde werk staan jy met 'n kwalifikasie in die hand. Die vrug van Vader se guns op jou lewe en jou deursettingsvermoŽ.

Natuurlik sal jy dit ten beste wil vertoon. 'n Gewone ou raampie van die skryfbehoefte-kettingwinkel sal maar net jou kwalifikasie eer aandoen nie.

Mark is 'n man wat self hard gewerk het om sy kwalifikasie te kry. Hy verstaan die uitdagings, maar ook die vreugdes in 'n tyd waar jy jouself toerus vir 'n toekoms. Daarom is daar geen ander keuse, as om jou kwalifikasie-sertifikaat, by Mark Purnell te laat raam nie. Hy is sensitief vir jou behoeftes en voorkeure en sal jou nog meer trots maak op jou kwalifikasie wanneer jy dit aanskou, in 'n pasgemaakte raam, volgens jou voorkeure.

Maak vandag die regte besluit, en gesels met die beste in die bedryf. Jy sal nie spyt wees nie.

Kontak Mark en sy span:

Mark Purnell:
Tel: 0795142088
Faks: 0866717383
Webwerf: www.kreatief.sukijaki.co.za
Epos: mark.purnell@sukijaki.co.za
Studio: Mackenziestraat 160,
Brooklyn, Pretoria
Posadres: Posbus 36313,
Menlo Park, 0102


Mark se medewerkers

Martie Purnell:
Tel: 0829609159
Faks: 0866717383
Werf: www.kreatief.sukijaki.co.za
Epos: martpurnell@gmail.com

Susan Purnell:
Tel: 0834567063
Faks: 0866717383
Epos: susanpurnell@mweb.co.za
Norbert Schling
Tel: 0658991811
Werf: www.norbertschling.co.za
Epos: norbert@skilderstudio.co.za
Stap saam deur Mark en sy medewerkers
se kuns-gallery.



Mark se bediening as evangelis word onderskryf deur die Fellowship of Christian Churches in Africa.
AV Uitgewers
Jou voorkeur uitgewer van gedrukte
boeke sowel as e-boeke.
Leroleng
Geestelike sorg, terapie
en huweliksdienste.
Stof se tuisblad
Kom raak saam
stowwerig...